Welkom by

Midrand Afrikaanse Akademie

Ons is ‘n Afrikaanse tuiste, tussen twee groot stede.

Ons koester gesonde waardes en akademiese uitnemendheid in ‘n eko-omgewing waar ons familie waardes hoog ag.  By ons mag kinders nog kinders wees.

  • EarthKids Babasentrum – Vanaf 4 maande (Sien URL vir Meer)
  • EarthKids Kleuterskool – tot en met 5 jaar (Sien URL vir Meer)
  • Midrand Afrikaanse Akademie Laerskool – Graad 0 tot 7
  • Midrand Afrikaanse Akademie Hoërskool – Ons is ‘n residensiële Breinlyn / Brain line sentrum (ons is tans besig om te groei tot ‘n volledige skool) – (Sien URL vir meer)

Registrasie en Akkreditasie

  • Geregistreer by die Gautengse Departement van Onderwys, reg. nr.: JE 700400861
  • Lede van ISASA, IEB, ICO en Fedsas

 Kurrikulum:

  • Ons volg die nasionale kurrikulum soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys
  • Vir meer inligting oor die kurrikulum, gaan gerus na:

http://www.education.gov.za/Curriculum/CurriculumAssessmentPolicyStatements(CAPS).aspx

 

Affiliasies

Isasa-Logo.png
IEB PNG Logo
WESSA-Logo.jpg