Moedertaalonderrig

Jou hartstaal is jou MOEDERTAAL.

Dis jou waardevolste geskenk ooit aan jou kind. 

Op moedertaal volg MEERTALIGHEID.

Dit gee jou kind ‘n voorsprong wat niemand kan ontneem nie.

Kliek hier om te hoor wat sê Christien Neser, spraakterapeut, oor moedertaal en meertaligheid – https://youtu.be/CLb4C80qOgY

Kliek hier vir meer inligting.

Jupiterlaan 18

Crowthorne, Midrand

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on email