2020 Fooie

Ons skoolgelde bied waarde vir geld en sluit die volgende in:

  • Warm ontbyt in die oggende.
  • Middagete vir voldagkinders, plus ’n snoephappie in die namiddag.
  • Troeteldierondersteuningsaktiwiteitsprogram (TOA): Ons leer ons kinders om diere met gemak te hanteer.
  • Permakultuurtuine & opvoeding: skep ‘n liefde vir die natuur en organiese tuinmaak

Skoolgelde word jaarliks hersien; en word bereken op ‘n glyskaal wat wissel afhangende van ouderdom en tye.

Finansiële Beleid

  • Skoolgelde is betaalbaar in 11 paaiemente van Januarie tot November.

 

  • Inskrywings vanaf 1 Februarie en later: betaal tot Desember.
  • 10% afslag: vir meer as een kind.

 

  • Vroeë-voëltjie-betaling.
  • Platinum: – 7% afslag indien voluit betaal voor 1 Januarie van elke jaar.

 

  • Goud: – 5% afslag indien voluit betaal op 31 Januarie van elke jaar.

 

  • Silwer: – 4% afslag indien voluit betaal teen einde van Februarie.

 

  • Brons: – 3% aflslag indien ‘n termyn vooruit betaal word.

Skoolgelde word jaarliks aangepas vir die nuwe skooljaar.

Paaiemente is betaalbaar op die 1ste van die maand, per EFT in die skool se bankrekening.

Bank Besonderhede

Midrand Afrikaanse Akademie 

Nedbank (Tjek-Rekening)

Rek no:  1069955043

Takkode:  198765

Jupiterlaan 18

Crowthorne, Midrand

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on email